Aftree huisie in Nylstroom, Limpopo for sale
Slaapkamers:
3
Badkamers:
2
Vierkantmeter:
134
Gemeubileer:
Nee
Troeteldiere:
Nee
Baie netjiese ruim aftree/naweek 3 slaapkamer huisie op n plaas in die bosveld teen rivier met baie mooi uitsig. Deeltitel sluit in gebruik van warm en koue water swembad Groot lapa,bouma,kroeg en visvang in die rivier vanaf jou voorstoep.Baie stil en veilig.
Kom koop jou aftree of naweek boshuis
Slaapkamers:
2
Badkamers:
2
Gemeubileer:
Nee
Troeteldiere:
Nee
Agentsfooi:
Nee
2 Slaapkamer, 2 Badkamer
Oopplan,...